Laerskool Randhart Mnr & Mej Ranties 2022
ADVERTISEMENT
Op 5 en 6 Mei het die Mnr. en Mej. Rantie-geleenthede te Doxa Deo plaasgevind. Hierdie was beslis twee skouselagtige aande en een vir die boeke. Elke jaar word Mnr. en Mej. Rantie net groter en groter; hierdie jaar was geen uitsondering nie. Vanjaar se tema was “All around the world” en kyk, hierdie finaliste het die gehoor behoorlik met hul uitrustings bekoor. Nicholas Louw was ons gaskunstenaar vir die junioraand en ons personeelitem het vir baie vermaak gesorg.
Ons wil weereens baie dankie sê aan ons borge, personeel wat gehelp het en Figures Alberton wat ons hoofborg was. Dankie aan juffrou Richards vir al haar harde werk. Baie geluk aan elke finalis. Julle het pragtig gelyk.

Rakkers Seuns van Links na Regs Persoonlikheid – Reece Louw, Fotogenies – Markus van den Berg, Mnr. Petit – Gabriel Norman, 1ste Prins – Leon Bezuidenhout ,2de Prins- Elardus Rudolph,Debutant – Danté de Lange (Afwesig)

Rakkers Dogters van Links na Regs Persoonlikheid – Lily-Ann Smit, Debutant – Victoria Aucamp, Mej. Petit – Mila Nel, 1ste Prinses – Mila Lombaard,2de Prinses – Bokang Sibeko,Fotogenies – Mila Lombaard (Afwesig)

Juniors Dogters van Links na Regs Debutant – Elné van der Merwe,Persoonlikheid – Yuané Brisley, Fotogenies – Mia Barnard,
2de Prinses – Chloé Snow, Mej. Rantie 2022 – Jeanne Pieterse,1ste Prinses – Emily Herbst,Mej. Rantie 2021 – Ziané van Staden

Junior Seuns van Links na Regs Debutant – Benji van den Heever,Persoonlikheid – Elardt Els,Fotogenies – Joshua Watson, Mnr. Rantie – Logan Jacobs, 1ste Prins – Matthew Connoway,2de Prins – Luke Mouton

Senior Dogters van Links na Regs Fotogenies – Leandre van Aswegen, Debutant – Carlie van Wyngaard, 1ste Prinses – Misché Nel,
Mej. Rantie – Mieke van Helden, 2de Prinses – Zea Teubes, Persoonlikheid – Mardi Barkhuizen,Me. Jolene Richards

Senior Seuns Agter : Debutant – Ivan Jordaan,Mnr. Rantie 2021 – Lorent de Jager,Fotogenies – Ryan Ax, Voor : Persoonlikheid – Alexander Aucamp, 1ste Prins – Sheldon Stols,Mnr. Rantie 2022 – Xandré Vermaak,2de Prins – Wandré Joubert
Geskryf deur: Me. Richards









