Curro Durbanville se eie o.12 SA Tennis kampioen
ADVERTISEMENT
Curro Durbanville se eie o.12 SA Tennis kampioen. Milan Swanepoel het deelgeneem aan die Onder 12 Growth Point Junior Nasionale Tennis Kampioenskappe. Sy het die kampioenskappe gewen en is as die Suid-Afrikaanse Onder 12 Meisies Tennis Kampioen bekroon! Welgedaan aan hierdie toekomstige tennis ster!










