Community of Aliwal-North celebrates a memorable night at the Museum
ADVERTISEMENT
The Aliwal Museum hosted a “Night at the Museum” event. It was a magical evening during which the museum came alive with characters from Aliwal North’s history. We would like to thank our community for supporting this event so generously and for embracing it with such a positive spirit.
Our ATKV club was responsible for ticket sales, the curry-and-rice stall, as well as the coffee and cold drink stall. There was also live entertainment by “de Band”, which contributed greatly to the atmosphere and success of the evening.
Die ATKV het die voorreg om jaarliks ’n persoon of instansie in die gemeenskap te identifiseer wat deur onbaatsugtige diens ’n waardevolle bydrae lewer. Hierdie persoon of instansie word dan met die ATKV se “Klop-op-die-Skouer”-toekenning vereer.
Ons wil graag die museum en Annelize de Villiers gelukwens met die ontvangs van hierdie welverdiende toekenning. Dankie vir julle toewyding om die geskiedenis van ons dorp te bewaar en lewendig te hou vir toekomstige geslagte.
Ons as ATKV tak is baie opgewonde om jaarliks die komitee van die Aliwal Museum se hande te neem en hierdie projek aan te pak.

















