AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Northern and Eastern Free State›Bethlehem Voortrekker Hoërskool›BVHS se eerstespan dogtershokkie-kaptein gesels…

BVHS se eerstespan dogtershokkie-kaptein gesels…

By Meinette van Zyl
19th May 2022
776
0

ADVERTISEMENT


Share:

BVHS se eerstespan dogtershokkie-kaptein: Amelia Lamprecht

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons hoogtepunt van ons seisoen hierdie jaar is dat ons al nr 3 op die SA skole ranglys was en tans op nr 4 lê.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur altyd opbouend te wees en die voorbeeld te wees om nooit op te hou nie, al is dit hoe moeilik nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Marjulyn Myburgh, sy staan my by deur op, en van die veld af, my besluite te ondersteun en ook as onderkaptein ‘n voorbeeld te stel.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings?

Ons is bevoorreg om geen beserings te hê nie en ons is `n lekker mengsel van ervaring en verskillende ouderdomme.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil graag die jaar weer Top 12 toe gaan. Dit sal vir my baie lekker wees as ons onder die Top 5 kan eindig aan die einde van die seisoen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil bedryfsingeneurswese gaan studeer en dit sal vir my lekker wees as ek nog kan aangaan met hokkie, al is dit dan net vir `n koshuis.

Amelia Lamprecht

TagsHokkie
Previous Article

Hoërskool Ben Viljoen se eerste rugbyspan aangekondig

Next Article

Witteberg se eerstespan dogtershokkie-kaptein gesels…

Share:

Related articles More from author

  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad hokkiespelers word in verskeie Boland Hokkiespanne opgeneem

    21st June 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Die Hoërskool Rustenburg hokkiespelers gaan op toer

    28th March 2022
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgHoërskool Dr EG JansenRegional News

    Dr. E.G Jansen – A-spanne – Hokkie dogters

    13th May 2022
    By Meinette van Zyl
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby hokkie vaar puik by Union toernooi

    10th April 2024
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust se hokkieseisoen skop goed af

    5th February 2026
    By Elandri Bester
  • Hoërskool Frans du ToitLimpopoRegional News

    Hoërskool Frans du Toit 1ste Hokkiespan vaar puik

    13th June 2025
    By Andreneza Damonse

  • Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News

    Laerskool Witpoort leerder gekroon as ‘Champions of Champions’

  • Creston CollegeKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Creston College annual fundraising golf day

  • Hoërskool BellvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bellville spog graag met die volgende atletiek uitslag

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us