Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder tree saam met die JSO op
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op Dané van Graan met haar optrede saam met die JSO tydens die Young Artists Concerto Festival in Johannesburg op 6 November 2022.
![]()










