Afrikaanse Hoër Seunskool krieketuitslae
ADVERTISEMENT
Hiermee die naweek se uitslae teen St. Stithians:
1ste span (50 beurte)
St. Stithians – 181/9
Affies – 182/1
Affies wen met 9 paaltjies
3de span (50 beurte)
Affies – 188/10
St. Stithians 16A – 191/2
Affies verloor met 8 paaltjies
O/15A (50 beurte)
Affies – 208/8
St. Stithians – 181/10
Affies wen met 27 lopies










