Afrikaanse Hoër Seunskool matriekleerder van 2023 eindig 2de in Gauteng
ADVERTISEMENT
Báie geluk aan Wian van Rooyen wat vanoggend vir sy 2023 akademiese prestasie vereer is. Wian het, met ‘n gemiddeld van 96.3%, in die tweede plek in Gauteng geëindig. Hy verskyn in die foto saam met sy ma, me. Sunel van Rooyen en die hoof, mnr. Peregrine Joynt. Ons is met reg trots op jou en hou jou loopbaan met groot verwagting dop!









