Welkom Gimnasium stoeier ontvang provinsiale toekenning
ADVERTISEMENT
Welkom Gimnasium leerder 𝐂𝐉 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭 het tydens die Vrystaat-provinsie se prysuitdeling die volgende toekennings vir stoei ontvang: Beker vir die Beste o. 15 Stoeier in die Vrystaat. Hy het ook bekers ontvang vir sy prestasies tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe:
1ste plek – Greco Roman o. 15
3de plek – Free Style o. 15
Baie geluk CJ met hierdie uitstekende prestasies en harde werk!
![]()










