Grey Primêre Skool leerder neem deel aan die Vrystaat Stoei 2de Liga
ADVERTISEMENT
Joshua Pienaar leerder van Grey Primêre Skool neem deel aan die Vrystaat 2de Liga Stoei in Bothaville, waar 65 deelnemers was.
- 1ste plek Seuns 0.9
- Gewig klas 25,8kg – 26,4kg










