HS Richardsbaai swemmers is Fish Eagles Short Course Kampioene 2025
ADVERTISEMENT
Hoërskool Richardsbaai se swemmers het fantasties aan die Fish Eagle Short Course Gala gevaar!
- Leané Botha (foto nr.2) het goud gewen in die 1500m – ’n ongelooflike prestasie!
- Ami van der Merwe het twee rekords verbeter in die 50m en 100m borsslag.
- Hanré van Schoor het drie nuwe rekords verbeter in die 50m en 100m rugslag en die 50m vryslag (Dash for Cash)!
Die res van ons span het ook uitstekend gevaar en verskeie medaljes huis toe gebring











