Meriete sertifikate vir Laerskool Gansbaai akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al ons Laerskool Gansbaai leerder wat na afloop van kwartaal 3, meriete sertifikate ontvang het. Ons is trots op julle harde en toegewyde werk! Hou so aan!
![]()










