Laerskool Outeniqua leerders vaar uitstekend in Ritmiese
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Outeniqua leerders het op 23 Mei aan die Ritmiese Gimnastiek kompetisie in Stilbaai deelgeneem.
Chané Riekert
- Clubs – Goud
- Hoepel – Goud
Marieke Liebenberg
- Tou vlak 4 – Goud
- Bal vlak 4 – Silver
Anneli Pansegrauw
- Bal o. 12 – Goud
- Tou o. 12 – Silwer
![]()










