Hoër Volkskool Potchefstroom Hokkie uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoër Volkskool Potchefstroom eerstespan dogters wat algeheel 2de in die Noordwesliga eindig na ‘n uitstekende 9-0 oorwinning teen Wagpos.Ons eerstespan dogters het ‘n baie goeie liga-seisoen gehad en het ook die tweede meeste doele in die liga aangeteken.
Baie geluk aan ons spelers en afrigters met hierdie mooi prestasie.Ons sê ook geluk aan ons junior spanne met hulle mooi uitslae teen Wagpos.










