Hoërskool Duineveld skaak eindig eerste in die Noord-Kaap
ADVERTISEMENT
Duineveld het met trots aan die Noord-Kaap provinsiale uitdunne deelgeneem en puik resultate behaal!
- Velties 6 – 1 Steinkopf Hoërskool
- Velties 6 – 1 St Patrick’s CBC
Duineveld eindig eerste in die Noord-Kaap en speel 26 Julie in die Nasionale uitdunne teen die ander provinsies vir ‘n plek in die top 16 skole in Suid Afrika. Ons is trots op elke speler – hou so aan!










