Landloop uitslae vir Laerskool Gansbaai
ADVERTISEMENT
Die eerste liga het vandag afgeskop by Laerskool Overberg met senuwees wat erg geknaag het, maar ook groot opgewondenheid om die wedlope te hardloop. Dis so lekker om te kan rapporteer dat dit baie goed gegaan het en elkeen van die 30 atlete hul wedlope suksesvol voltooi het. Die volgende Laerskool Gansbaai atlete het in die Top 6- posisies geëindig:
- D o.9: Mieke Groenewald 1ste
- D o.10: Liette Kotze 4de, Shanique October 5de, Leila Maritz 6de
- S o.10: Micah Fisher 3de
- D o.11: Lucadin Jansen 4de
- D o.13: Esme Collins 3de, Ninke Kotze 4de
- D o.14: Janica du Toit 3de.
Baie trots op elkeen! Sien uit na liga 2.















