Laerskool Truida Kestell 7’s rugbyspelers verteenwoordig die Griffons
ADVERTISEMENT
Petri Coetzee en Ruwan Wille het die September vakansie die Griffons verteenwoordig by die nasionale 7’s toernooi in Bloemfontein. Laerskool Truida Kestell is baie trots op julle. Congratulations!
![]()










