Primêre Meisieskool Oranje Karateka presteer
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje Karateka Izay Kritzinger en Jordan de Wit het vanaf 9-11 Augustus aan die GoJuKai Karate Suid-Afrikaanse kampioenskap in Bloemfontein deelgeneem en die volgende prestasies behaal:
Izay Kritzinger
Kata – Goud
Kumite – Brons
Jordan de Wit
Kumite – Goud
Kata – Silwer
Izay en Jordan is gekies vir die Suid-Afrikaanse karatespan wat in 2025 in Japan by die Wêreld Kampioenskap Suid-Afrika gaan verteenwoordig.












