Hoërskool Parys leerder wen die Vrystaat fietsry federasie Mountain bike cross country reeks
ADVERTISEMENT
Hoërskool Parys leerder Riko Vorster wen die Vrystaat fietsry federasie se Mountain bike cross country reeks. Hy verower ook goud by die finaal in Ficksburg! Baie geluk Riko!!












