Laerskool Courtrai leerders word opgeneem in die Wynland skaakspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai is baie trots op die 3 leerders wat opgeneem is in die Wynland skaakspan. Emma Coetzee (graad 5, 11 jaar), Xandré Janse van Rensburg, (graad 3, 9 jaar) Madison Lambrechts (graad 4, 10 jaar).
V.l.n.r. Emma Coetzee, Xandré Janse van Rensburg en Madison Lambrechts









