Laerskool Stulting se skaakspan opgeneem in die OP proewe
ADVERTISEMENT
8 van Laerskool Stulting se skaakspelers het die naweek deelgeneem aan die SBD Closed Trials. Hulle het almal skitterend gespeel en al 8 is opgeneem in die span en gaan in Oktobermaand aan die OP proewe deelneem.
Uitslae is soos volg:
- Bendré Duvenage -1ste plek o.8
- Walter du Plessis – 2de plek o.10
- Handro Hickman – 3de plek o.12
- Eli Fleurs- o.12 SBD span
- Peighton van Vuuren- 4de plek o.12 dogters
- Anrico Moolman en Hannes vd Merwe – o.14B SBD span
- Bruce Myburgh- 4de plek o.16
















