Uitstekende swem uitslae vir Laerskool Courtrai swemmer
ADVERTISEMENT
Lowan Schabort is graad 5 (11 jaar), van Courtrai het in George deelgeneem aan die Frieda Barnard gala. Hy het ‘n silwer medalje gewen in die 50m vlinderslag, asook in die 100m borsslag. Hy wen die volgende medaljes by die CTA Invitational:
- 50m Borsslag – Goud
- 50m Rugslag – Silwer
- 100m Borsslag – Silwer
![]()









