Hoërskool Outeniqua Instrumentale Ensemble behaal hoogste lof by die Tygerberg Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Outeniqua Instrumentale Ensemble behaal hoogste lof (96%) by die Tygerberg Eisteddfod. Baie geluk aan mnr Rian Smit en die dogters. Ons is baie trots op julle.
![]()










