Laer Volkskool Tweekamp
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool atlete Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk het op 30 Oktober aan ‘n interprovinsiale Tweekamp byeenkoms in Port-Elizabeth deelgeneem waar hulle die Oostelike Provinsie verteenwoordig het. Altwee leerders het pragtig gevaar. JJ was in die algehele eerste plek vir seuns o.9. Trots op albei van julle.
JJ van Schalkwyk
Ancois Viljoen










