Laerskool Durbanville Oppie Tong Af-redenaarskompetisie uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville Oppie Tong Af-redenaarskompetisie uitslae. Simon Viljoen (graad 6) het 13 Oktober 2022 aan die nasionale finaal van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Dit het in Centurion plaasgevind. Simon het ‘n tweede plek in die kategorie vir vermaaklikheidstoesprake behaal.
![]()










