Laerskool Bakenkop Wiskunde Olimpiade uitblinker
ADVERTISEMENT
Lana van Schalkwyk van Laerskool Bakenkop is een van die 2 leerders in die Tswane Suid streek wat gekies is om aan die Wiskunde Olimpiade te gaan deelneem. Ons wag in spannig vir die uitslag hoe sy teen die ander streke se deelnemers gevaar het. Ons weet wel dat sy o.a 100% gekry het vir haar “mental maths”. Bakies is reeds trots op jou Lana.
![]()










