AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week


Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Southern Cape›Hoërskool Punt›Uiteindelik ‘n eeufees vir Hoërskool Punt

Uiteindelik ‘n eeufees vir Hoërskool Punt

By Karien Frans
26th August 2022
816
0

ADVERTISEMENT


Share:

Uiteindelik ‘n eeufees. Na die Covid-pandemie kon Hoërskool Punt uiteindelik hul eeufees vier. Hierdie, gekombineer met die jaarlikse interskole, het gesorg vir groot opwinding onder die Punt-leerders en gemeenskap. Die oud-leerders van Punt is bederf met geleenthede soos ‘n Ken Mekaar en ‘n aand van ontspanning en nostalgie by die Diaz-hotel. Oud-leerders het van heinde en verre gekom om die geleentheid saam te kan geniet en hulle was nie teleurgestel nie.

Gedurende die aanloop na interskole, het die leerders van Punt ‘n piekniek en markdag op 11 Augustus gehad. Saam met die piekniek was daar ook die inwyding van die Eeufees Fontein wat deur lede van die gemeenskap geborg is. Die leerders is toegespreek deur die Mnr. Gouws, skoolhoof, asook mnr. Dirk Kotzé, burgermeester van Mosselbaai. Die piekniek is afgesluit deur mnr. Kotzé wat die lint geknip het en die leerders die skoollied uit volle bors gesing het met die see as hul uitsig.

Die Big Brag was die eerste geleentheid wat aanleiding gegee het tot interskole. Alle sportspanne van Punt kon deelneem aan hierdie spoggeleentheid. Die eerstespanne is aan die skool bekendgestel en elke leerder se ouers kon die geleentheid kry om ‘n item aan hul kind te oorhandig voor die interskole op 13 Augustus. Op 12 Augustus het die eerste wedstryde plaasgevind. Die tennis-, gholf en skaakspanne het hier reeds gewys dat Punt reg is vir interskole. Beide die tennis- en gholspanne het stof in Langenhoven Gimnasium se oë geskop.

Met opgewonde leerders en spelers het die wedstryde op 13 Augustus afgeskop. Om 08:30 het die eerste meisieshokkiespan geskiedenis gemaak deur op Punt se splinternuwe Astro uit te draf. Hierdie is ‘n projek wat al jare lank aan die gang is en dit kon uiteindelik op hierdie dag vir die eerste keer gebruik word. Ongelukkig moes die dogters die knie buig en het 2 – 1 verloor teen Langenhoven Gimnasium. Die eerste seunshokkiespan het ook die geleentheid gehad om ‘n eerste keer op die Astro te speel en het sterkgestaan met ‘n telling van 1 – 1.

 

Die eerste netbalspan het om na ‘n suksesvolledag vir Punt op die netbalbaan ook hul stempel afgedruk met ‘n telling van 44 – 30. Slegs twee van Punt se netbalspanne kon nie as wenners van die baan af stap nie. ‘n Groot hoogtepunt van die dag was Punt se vlagseremonie. Dit was ‘n eerste van sy soort by Punt en die leerders het met entoesiasme deelgeneem. Ongeveer 400 leerders was deel van hierdie seremonie en het na weke se oefening net hul bes gegee. Die seremonie, met die tema Proudly South African, het gesorg vir hoendervleisoomblikke op die pawiljoen.

Met die rugbywedstryde op dreef het die o.14’s die standaard gestel deur 56 – 0 hul opponent te klop. Die dag is in groot gees afgesluit toe die eerste rugbyspan seëvier met ‘n telling van 10 – 0. Die leerders het met groot opwinding op die veld gedraf en, as skool, die skoollied uit vollebors gesing – ‘n trotse oomblik vir elke leerder, ouer, oud-leerder en onderwyser. Hierdie was ‘n week vir die boeke vir Hoërskool Punt. Met fantastiese samewerking van elke persoon betrokke kon hierdie week as n sukses afgehandel word.

Foto Krediet: Keith du Toit Photography

TagsInterskole
Previous Article

Hoërskool Ermelo kunsleerders eerste in Mpumalanga

Next Article

Hoërskool Ermelo Jeugskou-leerders in MPU-jeugskouspan

Share:

Related articles More from author

  • HelderbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Stellenbosch bied opwindende interskole aan

    29th September 2025
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeHoërskool DespatchPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Despatch Interskole 2022 uitslae

    1st September 2022
    By Karien Frans
  • BolandHugenote HoërskoolRegional NewsWestern Cape

    Hugenote Hoërskool Interskole Gholf

    13th February 2026
    By Elandri Bester
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville het vanjaar die jaarlikse Interskole teen Stellenberg aangebied

    6th September 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool KathuNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kathu Interskole

    30th June 2023
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Interskole Hoërskool Swellendam vs Hoërskool De villiers Graaff

    14th August 2024
    By Andreneza Damonse

  • Kwazulu-NatalRegional NewsWestville Girls' High SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Westville Girls’ High School Leaders 2023

  • Felixton CollegeKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Felixton College CANSA Sprayathon

  • HighveldLaerskool JJ van der MerweMpumalangaRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord vier Wêreldbiddag vir vroue

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us