AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival

  • Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag

  • Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country

  • Hoërskool Ellisras se SA Skole Swem Kampioenskappe uitblinker

  • Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg


Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool Aliwal NoordRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens kamp

Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens kamp

By Karien Frans
20th April 2022
828
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens leerders het hul eerste Hoërskool Landsdiens kamp gehou.  Met hul tente op die skoolgrond opgeslaan, en in groepe van blou en geel ingedeel het die pret begin. Die Potjiekos kompetisie, die leerders moes saamwerk om aandkos voor te berei. Elke span het hul bestandele ontvang en onder meneer Etienne se wakende oog was heerlike aandkos gemaak. Die leerders moes ook tooisels van die huis af bring sonder dat hulle geweet het in watter groep hulle ingedeel gaan word. Tydens die kompetisie was hulle beoordeel op kos, vermaak en spanwerk. Die Blouspan word toe as die wenners aangewys.

Daarna het hulle meer geleer oor die Landsdiens waardes en gelyster na ‘n Bybel vers wat deur die Landsdiens Voorsitter Wium Smit voorgelees was uit I Johannes 3:16 en het baie harte geroer omdat die Paasnaweek was en almal soveel het om voor dankbaar te wees. Daarna het hulle kreatief geraak en rivierklip met woorde geverf wat die landsdiens waardes uitbeeld en ook hul liefde vir God onder die wakende oog van die Landsdiens lede: Wium Smit, Benathi Beje, Anica Pretorius, Marnus Snyman, Cody Joubert, Thato Parkies and Monique Weitzs.

Daar is hope Landsdiensliedjies gesing en die Landsdieners het vet prêt gehad deur die “Monkey dance” te doen. Die Landsdieners se liefde vir jou medemens is deur ‘n skattejag getoets toe hulle besef dat spanwerk en ondersteuning die enigste manier is om die aktiwiteitte wen. Die blou span het weereens met die title weggestap en was onder die leiding van Lynn-Zay Jansen en Elyon Moolman.

Die geelspan het wel aan die einde van die aand breëbors weggestap met die titel van die beste Lantern bekruipers. Hierdie Landsdieners het gesien die onderwysers is te op en wakker en het besluit om ‘n trekkerband as hulpmiddel in te span. Die heerlikekamp is rondom ‘n kampvuurafgesluit met gebraaide of is dit nou gebrande malvalekkers tussen twee mariebeskuitjies, die bekende “smores”. Baie dankie aan die volgende Landsdiensonderwysers wat hulle tyd en slap opgeoffer het om te verseker dat hierdie kamp een vir die boeke was: Mnr. Etienne von Gericke, Juff. Ane von Gericke,   Mnr. Pieter van Schalkwyk, Mnr. Petrie Wagener, Mnr. AdriaanPrinsloo en Juff. Zanie van Schalkwyk.

 

TagsLandsdiens
Previous Article

Hoërskool Volksrust Graad 8 Kwartaal 2 Klasleiers

Next Article

A journey from Primary to High School ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeHoërskool DespatchPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Leerder van Hoërskool Despatch het haar Nasionale Presidentverkenner toekenning ontvang

    7th October 2024
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens nuus

    21st February 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord word sterk verteenwoordig by die provinsiale kamp

    26th April 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Landsdiens

    14th April 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord landsdiens maak 88 “Jars of Hope” vol

    24th May 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Lofprysingsaand in Laerskool Aliwal-Noord

    19th May 2025
    By Karien Frans

  • Gauteng PretoriaLaerskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Uitstekende spel deur Laerskool Wonderboom skaakspelers

  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke is trots op hul Amesa uitblinker

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust vier Valentynsdag

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us