Hoërskool Overberg atletiek prestasie
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Hoërskool Overberg is in die Boland atletiekspan opgeneem:
- Skye Goliath (gewigstoot D/O14)
- Lorenzo Kroutz (driesprong en verspring Seuns O/17))
- Urlin Benjamin (driesprong Seuns O/17)
- Ashlee Wessels (hoogspring D/O19
- Slade Jacobs (400m Seuns 0/19)
Slade Jacobs is ook in die Wes-Kaap span opgeneem. Hulle gaan op 15-18 Maart in Germiston aan die SA-Kampioenskappe deelneem.
Atletiek Slade
Boland atlete










