4 leerders van Laerskool Saamtrek dring deur na die ATKV Finale
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is trots op 4 Samies wat deurdring na die ATKV Finale:
- Leon Taljaard – 1ste in Noordwes Gr. 1
- Mpho – 1ste in Noordwes – Gr. 5
- Luka Gocev – 2de in Noordwes Gr. 5
- Carli Henning – 1ste in Noordwes Gr. 7
TOP 10 in Noordwes:
- Leon Taljaard -1ste
- Mpho Rambuwani -1ste
- Carli Henning – 1ste
- Luka Gocev – 2de
- Theuns Visser – 3de
- Omolemo Sepale – 5de
- Carmi Lemmer – 8ste










