Tennis prestasie vir Laerskool Truida Kestell
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Lance Kriek en Linzi Botha wat die afgelope naweek die o.13 Vrystaaat-tennisspan by Synergy Cup in Bloemfontein verteenwoordig het. Hulle en hulle o.13 span stap weg as wenners.

L.n.r Linzi Botha, Lance Kriek









