Laer Volkskool interskole tennis 1ste en 2de-span uitslae
ADVERTISEMENT
Dinsdag, 6 Augustus 2024, was dit die Laer Volkskool 1ste en 2de seuns en dogters spanne se beurt om hulle staal op die tennisbaan te wys. Die uitslae is volg:
Dogters
- 1ste span wen 5-4
- 2de span verloor 2-3

1ste spanne tennis

2de spanne

Karien Swiegers tennis 1ste

Ancois Viljoen tennis 1ste
Seuns
- 1ste span wen 9-0
- 2de span wen 8-1
Al die wedstryde het getuig van goeie sportmangees tussen die skole. Baie geluk, ons is baie trots op julle! Dankie aan mnr Gideon van der Mescht vir die pragtige foto’s.

Andre Wolfaardt tennis 1ste

Christo Nel en Stephen Marais tennis 1ste

Christo Nel tennis 1ste

Izak Naude tennis 1ste









