Swem prestasie vir Hoërskool Nelspruit
ADVERTISEMENT
SANJ (Junior SA Nasionale Swemkampioenskappe swemkampioenskappe) Uitslae (Plekke1–20):
- Anja Buitendach (o.17) • 200m Vryslag: 4de • 400m Vryslag: 2de (Silwer medalje) • 800m Vryslag: 3de (Brons medalje) • 1500m Vryslag: 2de (Silwer medalje) • 400m Individuele Wisselslag: 12de
- Chinoq Breet BREET (o/14) • 100m Borsslag: 6de • 200m Borsslag: 7de • 50m Borsslag: 10de • 200m Rugslag: 14de • 100m Rugslag: 20ste • 400m Individuele Wisselslag: 19de
Baie geluk aan hierdie twee swemmers met hul uitstekende prestasies! Hoërskool Nelspruit is ongelooflik trots op julle.













