Skiet prestasie vir Primêre Skool Jordania skuts
ADVERTISEMENT
Junior Sportskiet…Tydens die Oktober vakansie het van Primêre Skool Jordania se leerders aan die Nasionale Sportskiet Kampioenskappe in Welkom deelgeneem. Hierdie skuts het puik gevaar en onder andere hul Streeks en Nasionale Kleure verwerf – Baie geluk!

Voor: Dian Nel o.9 (Nasionale kleure)2de ry: Marette Botha o..9 (Streeks kleure), Hardus Botha o.9 (Nasionale kleure), Micah Swart o.9 (Nasionale kleure).3de ry: Ashleigh Collie o.13 (Nasionale kleure), Henru Venter o.13 (Nasionale kleure), Isabell Swart o.13 (Nasionale kleure).Agter: Leibrandt Swart o.16 (Nasionale kleure).









