Hoër Volkskool Potchefstroom skuts is ingesluit in die Noordwesspan
ADVERTISEMENT
Ses van Hoër Volkskool Potchefstroom se skuts is ingesluit in die Noordwes-span, wat later in die jaar aan die SA’s gaan deelneem:

Voor: Graham Conradie, Franco Joubert, Dian de Vry Agter: Wian van Rensburg, Carley Swanepoel, Dillon Dreyer









