Hoërskool Parel Vallei Kultuurprysuitdeling 2024
ADVERTISEMENT
Hoërskool Parel Vallei kultuurprysuitdeling 2024: ‘n hoogtepunt saam met me Angelique Filter (oud Parel Valleier, 2020) as gasspreker! Baie geluk aan elkeen van die leerders wat vereer is by die Kultuurprysuitdeling en in die besonder aan dié wenners van die spesiale toekennings. Dankie aan me Dednam (PV-musiekhoof), mnr Spjikers (PV-kultuurhoof) en hul spanne wat so wye verskeidenheid aktiwiteite bied aan leerders en alles aanpak met Blue Thread-entoesiasme.

Agter, van links na regs: Sebastian van Niekerk; Agu Holzapfel; Kiara Mahoney; Joshua Hawthorne; Benjamin Athersone; Zara Els; Laeila Sterley; Bernalee Hendricks. Middel: Iviwe Dibela; Mila Filter; Unathi Mankahla; Danica Moodie; Michael João; Louise-Marie Le Grange; Chaeyoon Lee. (Absent: Francois Retief). Voor: Nina Strydom (Senior Artes 2024), Mr Darryl Spijkers (Head of Culture); Ms Angelique Filter (guest speaker and proud past pupil – 2020); Tara Thompson (Junior Artes 2024).









