Primêre Skool op die Voorpos leerder deur na die Nasionale rondte van die spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Varshini Radha (Graad 5) van Primêre Skool op die Voorpos het aan die provinsiale spelkompetisie in Upington deelgeneem. Met haar 4de plek is sy nou oppad na Stellenbosch vir die Nasionale rondte. Baie geluk met jou groot prestasie! Ons wens vir jou alles van die beste toe.










