Laerskool Oranje-Noord leerders presteer uitstekend by die ATKV-Uitklopspel
ADVERTISEMENT
ATKV-UITKLOPSPEL 2025. Die volgende 3 leerders van Laerskool Oranje-Noord dring deur na die finaal:
Caitlyn Jonck
Gea MarchGrace-Lain Benade
Baie geluk julle 3. Baie geluk ook:
- Mincke Gagiano
- Lara Crafford
- Stian Jordaan
LON is baie trots op al 6 Rooiby ATKV-spellers!



















