Primêre Skool Naudeville leerders het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart, en is deur na die 2de rondte.
Gr.4
Eugene Smith
Lindi Dannhauser
Maggie Katzke
Carli Peuckert
Gr.6
Hanno van Jaarsveld
Baie geluk!
![]()










