President Brand Primêr leerders is die bo-baas in wiskunde
ADVERTISEMENT
President Brand Primêr is bo-baas in Wiskunde. Baie geluk aan Marlie Dednam (gr. 3) en Shaun Dednam (Gr. 5) wat deurdring na die Mental Maths Vrystaat-streekbyeenkoms. Shaun Dednam het ook ‘n besonderse prestasie behaal deurdat hy ‘n eerste plek verwower het by die streekskompetisie.
- Marli Dednam
- Shaun Dednam










