Paul Roos Gimnasium Fraserburg Logan Toneelfees 2024-uitslae
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium het vanjaar die Karoo se verhoogplanke by die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees behoorlik aan die brand gespeel. Kantlyn en Lugkastele het albei met die louere weggestap en onder die topvier uit 46 produksies geëindig. Paul Roos het altesaam agt nominasies in verskeie kategorieë ontvang, waarvan Kantlyn twee gewen het. Dit is ook die eerste keer in die geskiedenis van die fees dat Paul Roos Beste Ensemble wen.
Kantlyn-Resultate
- Regisseur:Emma Wiehman en Llewellyn de Wet = Goud
- Dramaturg: Nane Zietsman = Goud
Tegnies:
- Klankbaanontwerp:Llewellyn de Wet en Emma Wiehman = Goud
- Dekor en stelontwerp:Emma Wiehman en Llewellyn de Wet = Goud
- Kostuums:Emma Wiehman = Silwer
- Beligting:Waldo van Zyl, Llewellyn de Wet en Emma Wiehman = Goud
- Choreografie:Èmil Haarhoff, Emma Wiehman en Llewellyn de Wet
- Verhoogbestuur:Gustav Pansegrouw = Goud
Rolverdeling:
- Fanie Wessels – Goud
- Thomas Naudé -Goud
- Francois Odendaal -Goud
- Christian De Nysschen -Goud
- Reü Louw -Goud
- Michael Sperling – Goud
- Xander Yntema – Goud
- Lian Winckler – Goud
- Dian Kaufman – Goud
Kantlyn is vir die volgende trofeë genomineer:
- Beste regisseur: Emma Wiehman en Llewellyn de Wet
- Beste nuutgeskrewe teks: Nane Zietsman
- Beste stelontwerp: Emma Wiehman en Llewellyn de Wet
- Beste manlike byspeler: Francois Odendaal
- Beste produksie: Kantlyn
Kantlyn verlaat die stadion met die volgende trofeë ATKV-prys vir kreatiewe gebruik van Afrikaans Beste ensemble
Kantlyn
Lugkastele-Resultate
- Regisseur: Brink Nelson = Goud
- Dramaturg: Esmé de Wet = Silwer
- Tegnies: Stelontwerp:Brink Nelson en Gaerin Hauptfleisch = Silwer
Tegniese Inkleding:
- Tian Smit = Silwer
- Paul Badenhorst = Silwer
- Philip Ham = Silwer
- Multimediaontwerp: Brink Nelson en Kobus Kotze = Silwer
- Stelmanipuleerder 1: Zac Theron = Silwer
- Stelmanipuleerder 2: Carlo Theron = Silwer
- Stelmanipuleerder 3: Jannie Boonzaier = Silwer
- Stelmanipuleerder 4: Johan du Toit = Silwer
Rolverdeling:
- Chris van den Berg – Silwer
- Daniël Prinsloo – Goud
- Ian Lubbe – Silwer
- Joshua Kritzinger – Silwer
- Luke Carolus – Brons
Nominasies:
- Beste Produksie (Topvier van fees)
- Beste Manlike Akteur (Daniël Prinsloo)
- 3. Beste Regisseur (Brink Nelson)
![]()









