AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Curro Heuwelkruin dancer on the Artscape Opera House Stage

  • Hoërskool Kathu se stem van passie skitter op die verhoog

  • Hoërskool Stellenbosch leerder lewer puik vertoning tussen sterk kompetisie

  • New Horizon College Bethlehem celebrates harvest festival

  • Hoër Meisieskool La Rochelle atleet skitter aan Boland Landloopkampioenskappe


HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›[Onderhoude]- Paul Roos Gimnasium Rugby Eerstespankaptein- Christian le Roux

[Onderhoude]- Paul Roos Gimnasium Rugby Eerstespankaptein- Christian le Roux

By Karien Frans
12th August 2026
13
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ons gesels met die rugby eerstespankaptein van Paul Roos Gimnasium– Christian le Roux. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Paul Roos vs Grey College hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

Christian le Roux

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Ons voorseisoen het begin in Oktober van 2025, in voorbereiding vir die World Schools Festival in Abu Dhabi in Desember van daai jaar, sowel as die 2026 seisoen. Die twee eienskappe van hierdie groep wat altyd fie duidelikste vir my uitgestaan het, was die sterk band tussen die spelers, en die ongelooflike bereidwilligheid om hard te werk.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Die liefde wat onder die spelers in hierdie groep  bestaan is iets besonders. Ek dink nie enige iemand wat dié span sien speel sal ooit die toewyding, determinasie en kompeterendheid kan betwyfel nie.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Gewoonlik is ek op my rustigste in die laaste oomblikke voor ons uitdraf. Vir my is sulke geleenthede n bewyse van harde werk wat afbetaal, en n kans om my sirkel van geliefdes trots te maak.

Elke sterk span het sy eie identiteit – hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Hierdie span se speelstyl en ingesteldheid is eenvoudig die produk van n groot groep hardwerkende, geestelike sterk spelers wat die vermoe het om saam te werk as n span en te streef tot gemene doelwitte.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen?As ‘n span, is ons teen alle tye bewus van die impak wat ons het op die mense rondom ons en die groter Stellenbosch gemeenskap. Ons streef altyd daarna om die ondersteuning, liefde en hulp wat ons ontvang van soveel mense af, te regverdig en terug te betaal.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span?⁠Alhoewel elke wedstryd wat ons speel spesiaal en uniek op sy eie manier is, is die atmosfeer en algehele gevoel rondom die interskole naweek teen Grey Kollege iets wat moeilik is om te beskryf, as gevolg van die ryk geskiedenis en gewig wat elke wedstryd dra.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou?As ek net een speler moes kies, sou dit verseker tussen Thomas, Lehan en Zak wees…alhoewel Stef, Reuben en Sebastiaan net so goed doen. Gerard en Werner is briljant, maar dan kan ek net sowel vir Jaedan, Travis of Dan ook kies. Ons senters – Albert, Tiaan en Jean is net so goed, en hoe meer ek daaraan dink besef ek net hoe spesiaal Cadynn, Kyle en Tevez is.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die veld gebeur?Hierdie sport is vol van ongelooflike lewenslesse wat op min plekke so effektief geleer kan word. In Paul Roos veral, word dit beklemtoon hoe belangrik dit is om die waardes van harde werk en dissipline toe te pas in elke aspek van jou lewe.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? ⁠My belangrikste verantwoordelikheid sal altyd wees om seker te maak dat elke speler in die span gemaklik en selfversekerd in hul rol voel, en vir almal in die regte geestelike en emosionele toestand te kry om op hul beste te kan speel.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê?My hoop is dat hierdie groep onthou sal word vir die manier hoe ons mense laat voel het, en vir die impak wat ons gemaak het op die skool en gemeenskap wat ons ondersteun.

TagsPaul Roos VS Grey College
Previous Article

Honours worth celebrating at St David’s Marist ...

Next Article

[Onderhoude]-Hoërskool Outeniqua Rugby Eerstespankaptein-Gerrit Janse van Rensburg

Share:

Related articles More from author

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium Ander Spanne

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium o.19 A rugbyspan

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium o.19 A hokkiespan

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Paul Roos VS Grey College: Grey Kollege A hokkiespanne

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos VS Grey College: Paul Roos Gimnasium A hokkiespanne

    16th August 2024
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    [Onderhoud] Tat Botha: Eerstespan rugbykaptein van Grey College

    18th August 2022
    By Andreneza Damonse

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord word besoek deur “Piet Tande”

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthRegional NewsWaterstone College

    Waterstone College learners qualified for the ATKV National Final Redenaars competition

  • Breede ValleyHoërskool RobertsonRegional NewsWestern Cape

    HS Robertson Eerstespanne van 2022

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us