New Orleans Sekondêr presteer by die Taal-quiz
ADVERTISEMENT
New Orleans Sekondêr het vir die eerste keer deelname aan die Taal-quiz en Micaela Davids het tweede plek verower. Veels geluk aan haar en die opvoeders. Trots op die span.
![]()