Naudeville Primêre Skool Raadvoorsitters vir die Tweede Kwartaal
ADVERTISEMENT
Hiermee Naudeville Primêre Skool se Raadvoorsitters vir die Tweede Kwartaal. Baie geluk! Ons is baie trots op julle!
- 7A Eben Bezuidenhout en Dominique Joubert
- 7B Divan Booyens en Kelly-Ann Reynolds
- 7C Owen Bekker en Inge Coetzee
- 7D GC Wessels en Elri Dannhauser










