‘n Heerlike koffie bederfie vir Laerskool Gansbaai se personeel
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan Tania en Mary van die Lighuis Remediërende Onderwys- en Nasorgsentrum vir die heerlike tuisgemaakte muffins en koffie vanaf Gansbaai Coffee Co vir elke personeellid en assistent van Laerskool Gansbaai. Dit was heerlik om só ń bederfie vroegoggend te ontvang!












