Musiek prestasie vir Hoërskool Gimnasium Paarl
ADVERTISEMENT
Hiermee die Hoërskool Gimnasium Paarl leerders wat aan die onlangse toer na Italië eerste pryse (90%+) verower het aan die Fiestelonia Pesaro:
V.l.n.r: Zelana Theart, Vialli Mocke, Mnr Oberholzer (skoolhoof), Kyrah Adams, Liander Pottas namens jazz strykensemble. Liander Pottas is die komponis van die jazzkomposisie wat die eerste prys verower het. Afwesig Niklas van der Westhuizen.










