Merensky Landbou Akademie boogskuts korrel fyn
ADVERTISEMENT
Merensky Landbou Akademie boogskuts korrel fyn.Drie en twintig van Plasieland se boogskuts het op 4 en 5 Februarie die pyle laat weerklink by die Wildcrete Boogskietbaan in Centurion, tydens die eerste been van die ABO Triple Crown-toernooi. Die uitslae was as volg: Rouxné Schnettler 1e, Izelri Theron 2de en Ina-Meri Burger 3de. Henk Meyer 1e, Christiaan Loots 2de en Jonah Altenroxel 3de. Dewalt le Roux neem ‘n 2de- en Dian Schnettler ‘n 3de-plek terwyl Merensky Landbou Akademie se boogskietklub algeheel ‘n 3de-plek ingeneem het.
Francois Steyn, Henk Meyer, Estiaan vd Berg
Izelri Theron, Seph Oosthuizen, Dawie Theron, Rouxné Schnettler










