LS Goedehoop Super 12 Redenaars is slaggereed vir die kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan Laerskool Goedehoop se redenaars wat Vrydag, 4 Maart 2022 en Saterdag, 5 Maart 2022 aan die Super 12 Redenaars te Laerskool Stephanus Roos, Pretoria deelneem.
Voor: Hanno Lewis (Graad 2) Middel: Elanie Breed (Graad 5) Agter: Wilmie Lyons (Graad 7), Carla Hurter (Graad 7), Chris van Schalkwyk (Graad 7), Amy-Leigh van der Merwe (Graad 6)










