Lof vir Paul Roos Gimnasium koor se goue stemme
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium se koor het ‘n goue toekening (>80%) by die Streeksronde van die ATKV Applous kompetisie ontvang. Die koor bestaan uit ‘n 100 koorlede en is onder die leiding van Stephan Bezuidenhout en Cezarre Strydom.
![]()










