Leerder van Hoërskool Swartland verteenwoordig die Boland o.15 tennisspan
ADVERTISEMENT
Du Preez Erasmus leerder van Hoërskool Swartland het die Boland o.15-tennisspan hierdie naweek in George verteenwoordig. Boland eindig eerste in die interprovinsiale toernooi teen WP, SWD en Noord-Kaap. Baie geluk Du Preez met dié goue medalje. Swartland is trots op jou puik prestasie.












