Laerskool Muldersdrif leerders presteer pragtig in die SW Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Vernon Verster, Milah Boersma en Imke Nel wat Mullies verteenwoordig het. Vernon en Milah het pragtig presteer en die Top 20 behaal, waar Imke eerste plek geneem het! Laerskool Muldersdrif is baie trots!












